<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><aka>Flam Dertig</aka>
<key>D</key>
<lyrics>[C1]
.  D                Bm
   U is in beheer, wonderbare Heer;
.  Em                     C              A
   U wat steeds getrou, u skepping onderhou.
.   D              Bm
   U is in beheer, wonderbare Heer;
.  Em         A            D
   U wat alles vorm tot u eer!

[C2]
.  D                Bm
   U is in beheer, wonderbare Heer;
.  Em                     C              A
   U wat steeds getrou, u skepping onderhou.
.   D              Bm
   U is in beheer, wonderbare Heer;
.  Em         A            D
   U wat alles vorm tot u eer!

[V1]
.    A                    D
 Die oggendson vertoon u heerlikheid -
.    A                     D
 die sterre in die aand, u majesteit.
.     G         A                Bm
 As ek om my kyk kan ek meer van U begryp
.      G          D          A
 en ek weet opnuut U is 'n werklikheid.

[V2]
.   A                      D
 Net U alleen laat val die vroeë reën
.   A                 D
 en U alleen gee lewe deur u Seun
.      G        A                Bm
 As ek om my kyk kan ek meer van U begryp
.      G          D            A       (B)
 en ek weet opnuut U is 'n werklikheid.

[C3]
.  E                C#m
   U is in beheer, wonderbare Heer;
.  F#m                     D              B
   U wat steeds getrou, u skepping onderhou.
.   E              C#m
   U is in beheer, wonderbare Heer;
.  F#m         B            E (G)
   U wat alles vorm tot u eer!

[C4]
.  G                Em
   U is in beheer, wonderbare Heer;
.  Am                     F              D
   U wat steeds getrou, u skepping onderhou.
.   G              Em
   U is in beheer, wonderbare Heer;
.  Am         D            G
   U wat alles vorm tot u eer!
.  Am         D            G
   U wat alles vorm tot u eer!
.  Am         D            G
   U wat alles vorm tot u eer!</lyrics>
<title>U is in beheer</title>
<time_sig>4/4 S023 (Vol Intro)</time_sig>
<presentation>D E G</presentation>
<tempo>75</tempo>
</song>